{"product_id":"christelike-storieboek-n-groot-visstorie-die-verhaal-van-jona-sagteband","title":"Christelike Storieboek - ’n Groot Visstorie: Die Verhaal van Jona (Sagteband)","description":"\u003cp\u003eDit is belangrik dat kinders die waarde van gehoorsaamheid leer en ook besef dat ongehoorsaamheid gevolge het. Kyk net na Jona – hy was ongehoorsaam aan God en het binne-in ’n groot vis beland!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003e’n Groot visstorie: Die Verhaal van Jona\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis die geliefde Bybelstorie van Jona in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle dat dit belangrik is om gehoorsaam te wees aan God en nie net te doen wat ons wil nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eTeks in prettige rym\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eKleurvolle illustrasies\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003eLead time: 7 - 10 Working days if not in stock\u003c\/p\u003e","brand":"The Knorr Collection","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52049667752228,"sku":null,"price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0816\/2413\/8020\/files\/n_Groot_Visstorie_Die_Verhaal_van_Jona.png?v=1772175008","url":"https:\/\/www.theknorrcollection.co.za\/products\/christelike-storieboek-n-groot-visstorie-die-verhaal-van-jona-sagteband","provider":"The Knorr Collection","version":"1.0","type":"link"}