{"product_id":"n-reuse-kopseer-die-verhaal-van-dawid-en-goliat-sagteband","title":"’n Reuse Kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat (Sagteband)","description":"\u003cp\u003eLeer jou kinders hoe om enige reus in hulle lewe te oorwin deur geloof en moed wat van God af kom – net soos Dawid!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003e’n Reuse kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis die geliefde Bybelstorie van Dawid en Goliat in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle hoe ons moed en krag by God kry wanneer ons op Hom vertrou.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek het plek aan die einde waar die kind sy of haar naam kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan Christus.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eTeks in prettige rym\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eKleurvolle illustrasies\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePlek aan die einde waar kinders hulle name kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan God\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eLead time: 7 - 10 Working days if not in stock\u003c\/p\u003e","brand":"The Knorr Collection","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52049738989860,"sku":null,"price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0816\/2413\/8020\/files\/nReuseKopseer.png?v=1772175633","url":"https:\/\/www.theknorrcollection.co.za\/products\/n-reuse-kopseer-die-verhaal-van-dawid-en-goliat-sagteband","provider":"The Knorr Collection","version":"1.0","type":"link"}