{"product_id":"onbeskryflike-aktiwiteitsboek-vir-kinders-150-raaisels-legkaarte-blokkiesraaisels-sb","title":"Onbeskryflike Aktiwiteitsboek vir Kinders: 150+ Raaisels, Legkaarte, Blokkiesraaisels SB","description":"\u003cp\u003eMeer as 150 raaisels, STEM-eksperimente en blokkiesraaisels om die brein te toets en geloof te bou terwyl kinders meer oor God en die wetenskap leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eOnbeskryflike Aktiwiteitsboek vir Kinders\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003ekombineer Bybelse waarhede en wetenskaplike feite om kinders ure lank besig te hou en is 'n gesonde alternatief vir skermtyd.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie prettige aktiwtieite help kinders om God se skepping op 'n nuwe en opwindende manier te verken. Hierdie geloofsgebaseerde aktiwiteitsboek dek 'n verkeidenheid van onderwerpe - van virusse tot maantuie en van die liggaam tot vulkane.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eKenmerke:\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e150+ raaisels, STEM-projekte, eksperimente inkleurprente en logika-speletjies\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSTEM-gebaseerde projekte hou voordele in - dit stimuleer kreatiwiteit, kritiese denke en kognitiewe ontwikkeling\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHelder en kleurvolle kunswerk op elke bladsy sal verveelde kinders tuis en op die langpad besig hou\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e10 punt-lettertipe\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eAktiwitiete:\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eDoolhowe, raaisels, en logikaspeletjies\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eWoordsoeke, blokkiesraaisels, inkleurbladsye en tekenoefeninge\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eEenvoudige wetenskap-eksperimente en -projekte\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eKreatiewe voorstelle om mense in hul gemeenskap en die res van die wêreld te help\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eEn nog vele meer!\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"font-size: 0.875rem;\"\u003e\u003cbr\u003eLead Time: 10 - 15 Working days if not in stock\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"The Knorr Collection","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52028936028452,"sku":null,"price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0816\/2413\/8020\/files\/OnbeskryflikeAktiwiteitsboekvirKinders.png?v=1771576636","url":"https:\/\/www.theknorrcollection.co.za\/products\/onbeskryflike-aktiwiteitsboek-vir-kinders-150-raaisels-legkaarte-blokkiesraaisels-sb","provider":"The Knorr Collection","version":"1.0","type":"link"}