1
/
of
2
Childrens Book - Klein Beertjie Sing vir God - Sagteband
Childrens Book - Klein Beertjie Sing vir God - Sagteband
Regular price
R 30.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 30.00 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
Leer jou kleinding hoe om God te loof saam met die dierbare Klein Beertjie wat vir God 'n lied sing terwyl hy God se wonderlike skepping bewonder!
In Klein Beertjie sing vir God loop Klein Beertjie in die bos, in die veld en in die berge, en hy kan nie anders as om te sing wanneer hy na alles kyk wat God gemaak het nie.
Hierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges, en sal van jongs af 'n liefde vir God en sy skepping in hulle harte aanwakker.
Help 3- tot 6-jariges om die vreugde van lof aan God te ontdek.
Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar
Size : 198 mm x 198 mm x 4 mm
Lead Time: 5 - 7 Working days
Share
