Skip to product information
1 of 7

’n Bangmaak-Storie: Die Verhaal van Daniel in die Leeukuil (Sagteband)

’n Bangmaak-Storie: Die Verhaal van Daniel in die Leeukuil (Sagteband)

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out


Leer jou kind om op te staan vir waarin hulle glo – net soos Daniël!

’n Bangmaak-storie: Die Verhaal van Daniel in die Leeukuil is die bekende Bybelstorie van Daniël in die leeukuil in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer kinders om op te staan vir Jesus en God te volg, maak nie saak wat gebeur nie.

  • Teks in prettige rym
  • Kleurvolle illustrasies


Lead Time: 7 - 10 Working days if not in stock

View full details