Skip to product information
1 of 2

Bybel Legkaart - Jesus En Die Kindertjies (1000 Pieces)

Bybel Legkaart - Jesus En Die Kindertjies (1000 Pieces)

Regular price R 180.00 ZAR
Regular price Sale price R 180.00 ZAR
Sale Sold out


Jesus en die kindertjies Bybel-legkaart is ʼn 1000-stuk kartonlegkaart, ideaal vir meisies en seuns ouderdom 12 jaar en ouer. Dit illustreer die verhaal waar Jesus die kindertjies seën, soos vervat in Markus 10:13-16, saam met die Bybelvers “Wees altyd vol blydskap. Moenie ophou bid nie. Wees in alle omstandighede dankbaar” uit 1 Tessalonisense 5:16-18. Die legkaartstukkies en hoë kwaliteit van hierdie Bybel-legkaarte sal jou kind se fynmotoriese vaardighede en waarnemingsvermoë ontwikkel. Kinders word ook nader aan die Bybeltoneel gebring en kan nadink oor die Bybelvers terwyl hulle hierdie pragtige illustrasie voltooi.

• Prettige en opvoedkundige aktiwiteit vir kinders of die hele gesin
• Ontwerp sodat kinders Bybelverse kan leer en dit so deel te maak van hul denke en karakter
• Kleurryke kuns deur top illustreerders
• Met Bybelverse en Skrifverwysings
• Bybelstorielegkaart vir kinders ouderdomme 12+
• Legkaartgrootte: 500 x 750 mm

For in stock enquiry: sales@theknorrcollection.co.za
Lead time: 10 - 15 working days

View full details